Sima Qian

Sima Qian
Geboreca. 145 of 135 v.C.
Longmen, Han-China (tans Hejin, Sjanxi)
Sterfca. 86 v.C.
NasionaliteitChina
BeroepHistorikus
Bekend virAantekeninge van die Groot Historikus
Ouer(s)Sima Tan (vader)

Sima Qian (Tradisionele Chinees: 司馬遷; Vereenvoudigde Chinees: 司马迁) (ca. 145 – ca. 86 v.C.) was 'n belangrike Chinese historikus en skrywer. Hy was die samesteller van die Shiji, die eerste Chinese werk wat die bekende Chinese geskiedenis beskryf het. Hy word dan ook gesien as die "vader van Chinese geskiedenisskrywing".


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search